Monday, April 12, 2010

Tiener verhoudings

ware liefde...of is dit net hormone...? is dit net 'n ge-'use' en 'abuse'..of het hulle werklik lief...?

Baie tieners is in verhoudings...maar hoekom? meisies raak baie vinniger emosioneel 'attach' as seuns en sit hul gevoelens op die spel en ook hul hart. hul verwar seks met liefde...hul dink as jy lief het moet jy seks gee... en op die einde van die dag sit die meisie met 'n gebroke hart en 'n reputasie en sommige ouens net met nog 'n naam op hulle spoglys van "just another one".

waaroor gaan dit vir hulle?? is dit ware liefde of smag hul net na liefde en verwar dit met 'n behoefte aan liefde wat nie noodwendig romantiese liefde is nie?